Podcasts

Wherever she goes, Nianell offers this important, inspiring message: Every one of us may, can and should love ourselves!

On this page she will share more of her knowledge in short bytes of wisdom that you can listen to.


Waar die bekende en gewilde Suid-Afrikaanse sangeres en glanspersoonlikheid, Nianell, ook al gaan en optree, het sy een belangrike, inspirerende boodskap: elkeen van ons mag, kan en moet lief wees vir onsself.

Op hierdie bladsy deel sy haar kennis in kort brokkies waarna u kan luister.

 

Bytes of Wisdom

 Verhoudings

 

 Medemense